Kuier

BRAVO VIR blatjang!

PERSKEBLATJANG MET SKOP

Lewer 6 x 250 ml (6koppies) chutney

BESTANDDELE

2 eetlepels olie
 4 uie, gekap
 1 eetlepel masala
 1 teelepel cayenne pepper
 1 teelepel smoked paprika
 6 knoffelhuisies, gekap
 10 cm-stuk vars gemmer, geskil en gerasper
 4-6 chillies, gekap
 1 kg geelperskes, geskil en in blokkies gesny
 4 nektariens, geskil en in blokkies gesny
 2 appels, geskil en gekap
 1 koppie sultanas
 2 naeltjies
 2 kaneelstokke
 1½ koppies witwynasyn
 1 koppie suiker
 2-3 teelepels sout

METODE

Hou 3-4 skoon mediumgroot flesse byderhand.

Verhit die olie in ‘n diep kastrol en braai die uie 10 minute oor matige hitte of tot sag en deurskynend.

Voeg die masala, cayenne pepper en paprika by en meng deur. Voeg die knoffel, gemmer en chillies by en stir fry nog 5 minute.

Voeg die res van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related