Huisgenoot

’N TIKKIE NOSTALGIE

PRIVAATSKOOL-MIELIES

GENOEG VIR 6-8 MENSE / BEREIDING EN GAARMAAK: 30 MIN.

◗ 12 geelmielies aan die stronk
◗ 30 ml olyfolie
◗ 1 ui, fyngekap
◗ 2 knoffelhuisies, fyngekap
◗ 10 ml komyn
◗ 250 g-pakkie spekblokkies
◗ 350 ml room
◗ sout en vars gemaalde swartpeper
◗ 50 g parmesaan, gerasper

Bring ’n kastrol met water tot kookpunt en kook die mielies 10-12 min. of tot die pitte sag en gaar is. Laat effens afkoel en sny die pitte los van die stronk. Verhit die oond tot 180 °C. Verhit ’n middelslagkastrol oor hoë hitte tot warm en voeg die olie, ui, knoffel, komyn en spek by. Braai 2-3 min. of tot die spek goudbruin en bros braai. Voeg die room by en meng deur. Geur met die sout en peper. Plaas die mieliepitte in ’n oondvaste bak en giet die roomsous oor. Sprinkel die parmesaan oor en bak 10-12 min. of tot goudbruin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related