Kuier

DIE LEWE AS LEERSKOOL

JOU KIND

Stel jou voor jy sit 12 jaar lank sonder ophou voor jou boeke en word beloon vir al jou harde werk met ‘n sertifikaat. Net om dalk kort daarna wéér – ten duurste – voor die boeke te moet inskuif op kollege of varsity. Dít terwyl jy dalk nog nie mooi weet wat jy in die lewe wil word nie.

Hierdie is ‘n prentjie wat talle postmatrieks in die gesig staar. Die druk om ‘n beroep te kies, kan vir sommige verlammend wees en hul op die verkeerde pad sit. Party skop dalk ná net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related