Kuier

HERRYS UIT MY VERKRAGEN MIV-HEL

Dis moeilik om te glo as jy dié selfversekerde, uitgesproke man ontmoet dat daar eens ‘n tyd was toe hy wou opgee en ‘n einde aan als wou maak.

Vir ‘n groot deel van Dorian Basson (38) se jongmenslewe het hy die onsekerheid, seer en selfverwyt in sy lewe weggesteek. En dit sou ‘n paar emosionele ineenstortings en baie moed verg voordat hy teenoor sy geliefdes oopgemaak het oor waarmee hy al die tyd in die stilte worstel …

Dorian was net agt toe hy met sy gesin van Gqeberha na Kaapstad verhuis het. Dis in dié stad waar ‘n gru-oomblik jare later die koers van sy lewe sou verander.

In Oktober 2005 was hy as 20-jarige tweedejaarstudent op pad huis toe van die Universiteit van Wes-Kaapland, waar hy rekeningkunde geswot het. ‘n Man – wat Dorian in sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related