Kuier

DRIE KEER DEURGEDRA

As daar een ding is wat keer op keer in sy leeftyd aan Leigh Hartnick bewys is, is dat ons lewe nie in ons hande is nie. Drie keer binne die bestek van vier jaar moes hy die dood in die gesig staar.

Eers is hy met Guillain-Barre-sindroom gediagnoseer, wat al die senuwees in sy liggaam aangetas en hom in ’n rolstoel laat beland het. Dan was hy amper presies ’n jaar later in ’n ongeluk waarin hy ’n ernstige breinbesering opgedoen het. Maar die kersie op die koek is toe hy verlede maand vir twee weke teen die dodelike nuwe corona-virus (Covid-19) moes veg.

Maar deur al die uitdagings wat die lewe al na sy kant toe gegooi het,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related