SARIE

Deur dik &dun

Hy noem die liefde van sy lewe “Beautiful”. “Hallo, Beautiful.”

Op en af stap hy en Beautiful deur die huis, op en af. Met die mooiste musiek wat op die agtergrond speel. Beautiful, haar Alzheimers reeds ver gevorder, wil hom nie ’n oomblik onder haar oë laat uitgaan nie. “Jy beleef op dieselfde oomblik die grootste vreugde en diepste hartseer,” sê hy. En: “Die liefde is sterker as al die lewe se mislikheid.”

Die vrou met wie hy al meer as veertig jaar getroud is, is nou ’n vreemdeling. Boonop een wat soos ’n baba van hom afhanklik is.

“In sickness and in health . . .” sal julle sáámstaan. Só lui ’n deel van die huweliksformulier in verskeie kerke. Om met iemand met ’n chroniese siekte saam te leef beproef dit tot die uiterste toe. Drie mense vertel hoe hulle dit doen.

Toe Deirdré Visser sowat vier dekades gelede sien hoe maklik haar “Kobie” by die komplekse Barnard-familie inskakel, het sy geweet hy’s die man vir haar. ’n Flegmatiese Jin teenoor haar emosionele

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE2 min read
CLARISSE & JEAN CHRISTIAN BERGSMA Makietie in styl
Hul eie vriendefees. Só beskryf Clarisse haar en haar man, Jean Christian, se ongekunstelde, ontspanne troue. Dit was ook super-stylvol. Clarisse, ’n bemarkingsbestuurder en die eienaar van Clarisse Coetzee Marketing & Event Management, en Jean Chris
SARIE3 min read
Beste Behandelings Voor Jou Troue
HOE WERK DIT? Twee maskers word tydens die behandeling gebruik: die eerste een ’n diepafskilferingsmasker wat ’n hoë konsentrasie sure bevat om dooie selle op die veloppervlak egalig te verwyder. Daarna word ’n koel, kalmerende masker met hialuroonsu
SARIE1 min read
Skoen Prag
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf ■

Related