HALLO, ‘BEKKIGE’ BONNIE!
Antoinette Modise speel al vier jaar lank Bonnie Jacobs, die kekkelbek-verpleegster in Binnelanders. Sy't dié rol in 2019 losgeslaan, kort ná haar studies.
Bonnie is lief daarvoor om stories aan te dra in die gange van die denkbeeldige Binneland-kliniek en is die “hoofuitsaaier” van “Binneland Stereo”, die grapnaam vir al die kletskouse in die hospitaal. Sy las graag ‘n