Huisgenoot

TERUG SKOOL TOE

IN HAAR skooldae het sy al geweet toneelspeel is hoe sy eendag haar brood wil verdien. Maar nooit sou Franci Swanepoel toe kon raai dat sy meer as 30 jaar later na die Hoërskool Linden sou terugkeer in die rol van ’n bekommerde enkelma nie.

Tonele vir die kykNET-spanningsdrama Spoorloos: Steynhof, waarin die veteraanaktrise die rol van Therese van Tonder vertolk, is by die einste skool geskiet waar Franci (49) in 1989 gematrikuleer het.

“Watter ondervinding was dit nie om weer daar te kom nie,” vertel sy. “Maar sjoe, dit het intussen so verander dat ek skoon verdwaal het! Dit het my ’n rukkie gevat om te onthou waar die saal is en waar die hoof se kantoor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related