Huisgenoot

’N STORIE-STEM

’NMENS klik op die luisterknoppie op die storie op Huisgenoot se webtuiste en dan klink ’n stem op wat darem alte bekend klink.

Kan dit wees? Dit klink dan nes die stem van die RSG-omroeper Sue Pyler?

En ja, dit ís sy wat die storie vir jou voorlees.

Wel, soortvan… Want Sue sit nie iewers in ’n ateljee en lees die stories op Huisgenoot se webtuiste regstreeks voor wanneer lesers daarop klik nie, maar sy moes wel dae aaneen agter die mikrofoon deurbring om die klankbank te skep wat gebruik word om artikels aan intekenare van Netwerk24 voor te dra.

En dit is háár-artikels op Netwerk24 nou voorlees wanneer intekenare verkies om stories te luister eerder as om dit te lees.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related Books & Audiobooks