SKOONHEID
Die somer met al sy lekkertes kan harsh wees op ‘n natuurlike krullebos.
Hier teen die einde van ‘n somervakansie van chill-en-krul lyk dit of die kam sukkel-sukkel deur droë, bros hare beweeg. Die rede? Jou hare smag na hidrasie en voeding – nes jou liggaam genoeg water nodig het.
Ons hare benodig ook UV-beskerming, nes ons vel, want sonblootstelling kan jou hare uitdroog, sê Candice Fielding, ‘n natural hair enthusiast en die baasbrein agter die brand