Kuier

‘N'TOEKOMS GESKRYF IN DIE STERRE’

Dis byna twee jaar sedert Angelique Billings (21) se hele gesin en haar gunstelingneef tragies uit haar lewe geruk is.

Toe Kuier haar storie destyds vertel het, was dié jong vrou wat vandag hier sit, ‘n heel ander mens: Tengerig, stil en absoluut verpletter. In só ‘n mate dat sy skaars haar woorde behoorlik kon uitkry.

Haar ma, Juliet (45), het op 27 April 2022 gesterf ná ‘n twee jaar lange kankerstryd. Vyf maande later, op 10 September, het haar pa, Albert sr., broer Peter-Jacques (26), en neef Kéan (20) tragies in ‘n gru-ongeluk naby hul huis op Gouda in die Wes-Kaap omgekom.

Die drie mans het op die toneel gesterf terwyl Angelique se broer Albert jr. (19) later in die hospitaal aan sy beserings beswyk het. Al vier was geliefde, kranige rugbyspelers wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related