Kuier

SUKSES NÁ SWAARKRY

Aneshia Gysman van Wyngaardt (24) van Oudtshoorn in die Klein-Karoo ken van verlies, en al het die lewe al ’n paar harde klappe na haar kant uitgedeel, glo sy wanneer die lewe jou druk dan druk jy terug!

Aneshia kon op ’n baie jong ouderdom besluit het om liewer op die landerye te gaan werk en haar drome prys te gee, maar dis juis haar omstandighede wat haar gedryf het om te strewe na meer. Sy het geweet sy wil meer hê uit die lewe en sy wou nie vasgeketting wees aan die hektaar van die plaas waarop sy grootgeword het nie. En ook maar goed, want vandag kan sy breë bors spog met ’n graad in sielkunde en kommunikasie.

Tog het dit baie geverg van Aneshia om tot by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related