MÓÉT-KYK! No Hard Feelings (M-Net, Sondag 4 Feb. om 20:05)
Op die punt om haar grootwordhuis te verloor, in om met ‘n ryk egpaar se introverte en wanaangepaste 19-jarige seun, Percy , uit te gaan. Hy is egter meer van ‘n uitdaging as wat sy verwag het, en die tyd raak min voordat sy alles verloor.