1 DIE SWART BAADJIE
‘n Swart baadjie is tydloos, veelsydig en sal jou ekstra trendy op kantoor of in vergaderings laat lyk. Kies een wat snug aan jou skouers sit en intrek by die middel om ‘n vleiende silhoeët te skep. Dra dit met klassieke items soos ‘n kraakwit knoophemp, soos (54), en rond