Kuier

VERTEL VIR ANTIE VAL

Seuns al lui soos pa

Vraag

LUI MAN = LUI KINDERS

Ek het ‘n verskriklike lui man. Hy is die dierbaarheid self, maar as ek nie vra hy moet uithelp in die huis nie, gebeur niks. En ek kan sien dit begin strek na ons tienerseuns toe. Hoe kan ek hom van die couch af kry om hand by te sit met huistake? Ek wil nie eendag my seuns die wêreld instuur met dieselfde houding wat huiswerk betref nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related