Kuier

SÓ KAN JULLE GESOND STRY

VERHOUDINGS

Elke keer as die woorde tussen haar en haar man vlieg, klap sy toe soos ‘n oester. Of dit nou gaan oor die kinders, huishouding of geldsake, sy bly eerder stil en laat hom begaan, sê Natasha* (35). “Ek hou eerder my mond as wat ek iets sê waaroor ek later gaan spyt wees,” sê sy. Terwyl sy stilstuipe het, oorheers haar man die stryery.

Die uiteinde? Soms word als net onder die mat gevee en gaan hulle twee net aan met hul lewe – sonder dat daar oplossings gevind is vir die probleme waaroor hulle in die eerste plek stry. En met elke stryery gaan dit so, vertel dié Wes-Kaapse ma. En só is dit net later ‘n toxic kringloop…

Is daar ook ‘n koue oorlog van stilstuipe in jou verhouding, of vernietig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related