Huisgenoot

HOE STRY ’N MENS OP ’N GESONDE MANIER?

NIEMAND wil graag baklei nie, maar as jy die keuse gemaak het om jou lewe met iemand te deel, is dit nou maar onvermydelik dat julle soms koppe gaan stamp.

Almal sit soms vas. As jy en jou maat met mekaar stry, is dit nie noodwendig ’n teken dat jul verhouding in die moeilikheid is nie, sê kenners. Dit hang eerder af van hoe julle stry.

Hou jul rusies net aan en aan sonder dat julle ooit by ’n oplossing uitkom? Of voel jy ná die tyd julle het darem iets konstruktiefs uitgerig en ’n probleem uit die weg geruim?

Daar is gesonde maniere waarop paartjies ’n meningsverskil kan hanteer. Hier is van hulle:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related