Kuier

SÓ DRA GELOOF ONS FAMILIE DEUR

Ssoos sleggekookte ryskorrels wat aan mekaar vasklou, só heg is hul band, het die dominee op haar ouma se begrafnis gesê. Daai closeness en hul sterk geloof in God het hulle al deur baie gedra, sê Esmerelda Simpson (45).

Soos toe haar ma, Elizabeth “Bettie” Julies (70), se jonger sus, Seralene Prins (65), met bloedarmoede gesukkel het, en vir ‘n lang tyd in en uit by die hospitaal was.

“Sy moes elke keer bloedoortappings kry totdat sy uiteindelik op 22 April 2022 met beenmurgkanker gediagnoseer is,” sê Esmerelda. “'n Stamseloorplanting was die enigste uitweg.”

Esmerelda onthou hoe haar antie Seralene, of “Lienie”, in dié tyd gebede na bo geskiet het. Sy wou weet: “Wat ís dit dan dat my lyf net nie wil gesond raak nie?”

“Die Here het geantwoord: ‘Voordat jy in jou moederskoot gevorm17 Mei 1953 geweet jy gaan dié siekte kry, daarom het ek vir Bettie Julies uit die brand gered, ’” sê ‘n veel gesonder Lienie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related