Kuier

KANKER KRY MY NIE ONDER

Sy was net 37 toe kanker die eerste keer by haar gediagnoseer is. Dít was in Januarie 2021. Maar lank voor dit was Lizette de Kock al bewus van die knop in haar bors, en dat dit moontlik kanker kon wees…

Dié bibliotekaresse van Mosselbaai was doodbang om dokter toe te gaan nadat sy toevallig in 2020 ’n knop in haar regterbors ontdek het. Borskanker was nie in hul familie nie, en sy het nooit gedink dié siekte sou aan haar deur kom klop nie. Dis juis hoekom sy nooit selfondersoek gedoen het nie.

“Ek was verskriklik bang om daaroor te praat en het gedink dit is my doodsvonnis. Ek het my voorberei om te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Vermy Sorge Met Saambly
Of jy nou saam met iemand bly uit nood oor die lewe so duur is en jy nie ‘n plek van jou eie kan bekostig nie, óf omdat jy in ‘n verhouding met die ander persoon is – saambly is nie perdekoop nie. Wat dalk begin het as groot pret, kan in ‘n nagmerrie
Kuier3 min read
ONS LESERS vertel…
Toe haar ouma in 2020 aan covid oorlede is het Sharney Blackway (29) van Boksburg besluit sy wil gesonder leef. Sy wou nog lank hier wees vir haar dogtertjie wat daardie jaar gebore is. Sy't ‘n keto-dieet begin volg en die vetjies het weggesmelt. (Sy

Related