Kuier

‘N ‘MIDDELLYF’-KRISIS? SKUD SÓ DIE VETJIES AF

Wanneer jy in die spieël kyk, voel daai wilger latlyfie van jou 20's soos ‘n vae herin nering. Soos die jare aangestap het, het die lastige rolletjies om jou middellyf gevorm – en gebly, maak nie saak wát jy probeer nie.

Voorheen het dit gewerk as jy ‘n dieet of gesonder leefstyl volg, maar nou… tevergeefs.

Jy is nie alleen nie, sê kenners. Gewigsverlies ná 50 is moeilik, veral vir vroue, wat met die gevolge van die menopouse moet kophou. Vet om jou middellyf kan jou blootstel aanallerhande gesondheidsrisiko's – en ‘n paar eenvoudige veranderings aan jou leefstyl kan ‘n groot verskil maak aan jou gesondheid. Dit kan ook help om daai ekstra rolletjies af te skud.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related