Kuier

DIÉ VROU MAAK ‘N PLAN

Meer as drie dekades gelede het sy en haar man ‘n organisasie begin wat uiteindelik ‘n wêreldwye verskil vir mense in van die moeilikste omstandighede sou maak. Vanjaar vier Zohra Sooliman en haar man, Imtiaz – stigters van Gift of the Givers – nie net die organisasie se 32ste bestaansjaar nie, maar ook 40 jaar van getroud-wees.

In Januarie het dié dinamiese vrou ‘n groot droom bewaarheid toe sy by haar eie privaat praktyk as sielkundige ingestap het. Zohra (59) vertel sy het intussen kinders grootmaak en die organisasie help bestuur, maar altyd bly droom van studeer – en op die ou end het haar werk vir Gift of the Givers dié studierigting beïnvloed.

“Daar het dikwels mense na Imtiaz (61) toe gekom om skenkings

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related