Huisgenoot

AGTER ELKE MAN

TOE ’n verwoestende sikloon Bangladesj in 1991 tref, kon ’n jong egpaar van Pietermaritzburg nie net toekyk hoe die mense daar ly nie. Hulle moes iéts doen, het Imtiaz en Zohra Sooliman gevoel.

Toe rol dié dokter en voorskoolonderwyseres moue op. Skenkings van kos, klere, en ander benodigdhede is ingesamel om Bangladesj toe te stuur.

Maar eers moes hulle ’n plan maak om dit daar te kry.

“Die regering het ons toe ’n skip gegee waarmee ons die goedere kon vervoer. Al wat hulle gevra het, was dat ons op pad ’n paar vragmotors in Turkye aflaai,” vertel Zohra (58) vandag by ’n hotel in die Kaapse voorstad Nuweland waar sy met ’n sakebesoek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related