Huisgenoot

VREDE NÁ TRONK ONS EENS SKEI

ELKE dag kry sy oproepe van desperate jong mense wat hulp soek. Mense wat met depressie, angs of ’n swak selfbeeld worstel. Sommige voel so alleen, moedeloos en hulpeloos dat hulle daaraan dink om hul eie lewe te neem.

Die rede waarom hulle na Felicia Goosen (27) uitreik vir hulp met hul geesteswelstand, is dat sy ’n gekwalifiseerde afrigter op dié gebied is.

Maar sy verstaan hul emosies op ’n vlak wat geen akademiese opleiding jou kan bied nie, want as jong mens is sy self deur hel.

Felicia is gebore in een van Thailand se berugte tronke en vir haar eerste lewensjare het sy geen ander tuiste geken nie.

Toe, op die tere ouderdom van drie jaar, is sy van haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related