Kuier

TRAUMA EN‘N TRONK

MY LEWE

Toe sy vier jaar gelede terug Thailand toe is, het Felicia Goosen (28) gehoop ’n besoekaan die berugte Lard Yao-vrouegevangenis sou die herinneringe wat haar brein oor die jare heen laat toeklap het, laat terugstroom.

Dis immers dáár, in Bangkok, waar sy agter tralies gebore is en die eerste drie jaar van haar lewe deurgebring het. Dís nadat haar ma, Vanessa Goosen,’n voormalige Mej. Suid-Afrika-finalis, in 1994 op 21 toegesluit is vir beweerde dwelmhandel. Va nessa is aanvanklik die doodstraf opgelê, maar is toe uiteindelik 16 jaar later, in 2010, vrygelaat.

Oor die jare heen het die skuldgevoelens Felicia gery omdat sy haar ma daar moes agterlaat toe sy op drie teruggestuur is na Suid-Afrika, en haar ma in Thailand agter tralies moes aanbly.

In 2019 het die toe-24-jarigejuis die heling en aanvaarding waarna haar hart so smag. Maar dit het net to top’n punt gehelp.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related