SARIE

SOOS GESIEN IN SARIE MEI 2013 VERLORE TYD

Ek het myself afgevra: Is dit my dogter dié? Wat moet ek vir haar sê?
Vanessa

Sy was heilig oortuig almal om haar kon sien sy kom pas uit die tronk. Eers toe die vliegtuig opstyg, het sy geweet sy is waarlik vry. (Daar was al gevalle van mense wat op die laaste nipper van die vliegtuig afgehaal is.)

“Ek was vry, werklik vry! Sonder boeie. ’n Onbeskryflike gevoel,” onthou Vanessa Goosen, deesdae sakevrou en motiveringspreker, en gewese Mej. SA-finalis.

“Toe ek op die vliegtuig klim, was dit die eerste keer in jare dat ek nie deur wagte begelei is nie. Niemand het my dopgehou nie . . .

“Die kos het lekker gelyk, maar ek kon dit nie eet nie. Ek het nie geweet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
26 Kindertrui Met Strepe En Tekstuur
SIEN LES 6 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM TE VERMEERDER – LEES BL. 45 –a) 2 –b) 4 –c) 6 –d) 8 –e) 10 years Working with KATIA BASIC MERINO (55% virgin wool, 45% acrylic): –a) 3 –b) 3 –c) 4 –d) 5 –e) 5 balls, 50 g each, col. 3 OR Working with KATIA ME
SARIE4 min read
24 Ligblou Kappietrui
SIEN LES 1 EN 2 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM AAN EN AF TE HEG EN HOE OM KOUSSTEEK TE BREI – LEES BL. 45 –a) 4 –b) 6 –c) 8 –d) 10 –e) 12 years KATIA BULKY TWEED (80% acrylic, 15% wool, 5% viscose): –a) 4 –b) 4 –c) 5 –d) 6 –e) 6 balls col. 211Knittin
SARIE4 min read
14 baadjie-trui Vir Hom
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM HEEN EN WEER MET SIRKELPENNE TE BREI – LEES BL. 45 –a) S –b) M –c) L –d) XLFinished measurement:Chest: –a) 114 cm –b) 124 cm –c) 134 cm –d) 144 cmLength: –a) 68 cm –b) 69 cm –c) 70 cm –d) 71 cm KATIA COTTON-M

Related