Kuier

NETBAL IS VIR MY GOUD WERD

Netbal is lankal nie meer net 'n sportsoort vir meisies en vroue nie. Al hoe meer mans beoefen dit – en hulle blink sommer behoorlik uit daarin! Roderick Fredericks (29) van Groenheuwel in die Paarl is een van hulle.

Dié veelsydige sportman van die Boland het in September geskiedenis gemaak toe hy die eerste mens uit die Kaapse Wynland-distrik geword het wat vir die Suid-Afrikaanse mansnetbalspan gekies is. En toe wen hulle boonop goud by die Afrika-toernooi in Botswana!

En om te dink Roderick was so ampertjies sy plek in dié span kwyt! Sy selfoon is gesteel, toe kry hy nie die boodskappe wat sê hy't die span gehaal nie. Die geluksgodin was egter aan sy kant, want hy't 'n nuwe foon gekry, die boodskap gekry en sy plek was verseker. Daai goue medalje was die kersie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou