Kuier

ETE VIR 2

SPYSKAART 1: MAKLIK EN INFORMEEL

'n Vinnigie en maklike ete wat by die koffietafel of buite in die tuin geniet kan word.

Voorgereg

Biltongsmeer met blitsige hartjiebeskuitjies

Hoofgereg

Japtrap-hoenderpizza met kruieolie

Nagereg

Tjoklit-heuningkoektruffels

BILTONGSMEER MET HARTJIEBROOD-BISCUITS

Genoeg vir 2 mense

BESTANDDELE

Brood-biscuits

4 snye wit- of bruinbrood
 2 eetlepels olyfolie
 ½ teelepel seesout

Smeer

1 x 240 g-houer roomkaas
 ¼ koppie biltongpoeier
 2 eetlepels gekapte chives
 ‘n handvol pietersielie, fyngekap
 fyngerasperde skil van 1 suurlemoen

Vir voorsit

biltongsnye
 vars kruie
 suurlemoen-wedges

METODE

Voorverhit die oond tot 200°C. Bespuit 'n bakplaat met kossproei.

Brood-biscuits

■ Sny die brood se korsies af en rol die snye so plat as moontlik met 'n koekroller uit.

■ Druk hartjievorms uit die brood met 'n koekiedrukker en pak die hartjies op die bereide bakplaat.

■ Drup die helfte van die olyfolie oor die broodjies, draai om en drup die res van die olie oor. Sprinkel dan die seesout oor.

■ Toast die broodjies vir 5-7 minute in die oond, of tot goudbruin en bros. Pak die crackers op 'n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related