Kuier

DIE KALM STEM VAN VRYHEID

PROFIEL

In die noorde van Mali kan dit voel asof selfs die landskap jou vyand is. Die son brand woedend neer op hierdie dorre uithoek van die Sahara waar water kosbaarder as silwer is. Maar veel dodeliker as die landskap is die konflik wat hier woed.

Daar's die burgeroorlog tussen die regering en die Toeareg-rebelle, die Al—Kaïda-militante groepe en die rowerbendes vir wie almal prooi is. Drone-aanvalle, plundertogte, lokvalle en ontvoerings – dis leeuwêreld dié waar burgerlike kontrakteurs met lyfwagte reis en niemand van hul lewe seker is nie.

Wat sou een man besiel om ses jaar lank dié byenes te trotseer ter wille van 'n vreemdeling? Om stamhoofde, rowerbase en rebelleleiers te smeek om hom te help om 'n man op 'n foto te bevry?

Mohamed Yehia Dicko (57), 'n Johannesburgse ingenieur met 'n groot hart, het alles

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related