Kuier

BIBLIOTEKE IS VIR GEES EN SIEL

JOU KIND

'n Ordentlike biblioteek is 'n luukse by duisende skole in ons land waar kinders reeds met lees- en leeruitdagings sukkel. Baie kom boonop uit huise waar daar skaars kos op die tafel is, wat nog van 'n boek wat jou op'n verbeeldingsvlug kan vat. 'n Skoolbiblioteek blyk dus die oplossing te wees. Hier kan 'n kind 'n boek uitneem, terugneem en omruil – sonder dat ouers 'n sent betaal.

Om met begrip te kan lees, is van kardinale belang vir 'n suksesvolle skoolloopbaan, maar baie kinders het 'n leesagterstand en kan nie met begrip lees nie. Lees- en taalvaardighede begin ontwikkel reeds in die vroeë kinderontwikkelingsfase (0 tot 6 jaar).

Wanneer 'n kind lees, of selfs wanneer daar hardop vir 'n kind

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 313 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD, MISHA JORDAAN EN FANI MAHUNTSI ■
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related