Kuier

VANWAAR DIE SOOIBRAND?

Of dit nou effens ongerieflik oferg pynlik is, dis'n onsmaaklike storie as suur in jou slukderm opstoot. En volgens statistieke is dit baie algemeen – meer as 25% van mense kry gereeld sooibrand. “Dit gebeur wanneer die spiere rondom die ingang van jou maag ontspan en die suur in die verkeerde rigting opwaarts beweeg en die slukderm brand,” sê dr. Stuart Sanders, 'n algemene praktisyn.

Sooibrand, die algemeenste vorm van suurrefluks (acid reflux), voel gewoonlik soos 'n brandgevoel agter 'n mens se borsbeen en beweeg van daaraf op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related