Kuier

VIRUS VAN ONSEKERHEID

Dit is nou eers Februarie, maar Suid- Afrika is reeds op sy knieë weens die tweede vlaag van die Covid-19-pandemie en die nagmerrie wil net nie end kry nie. Dit voel soos ’n stryd om net deur elke dag te kom, want dis die een doodstyding ná die ander…

Teen druktyd het Suid-Afrika ongeveer 1 350 000 bevestigde positiewe Covid-19- gevalle en amper 40 000 sterftes gehad. Maar dis nie net die sterftes en ernstige siekes wat mense beangs maak nie. Dis ook die rimpeleffek wat die pandemie op ons alledaagse lewens het wat dit moeilik maak om te hanteer en selfs net te oorleef.

Die druk op die gesondheidstelsel, die magdom begrafnisse, die uitstel van die heropening van skole (en of dit die laaste uitstel gaan wees) en die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related