Kuier

WERK WFH REGTIG?

Verlede jaar het baie Suid-Afrikaners geleer werk is iets wat jy dóén, eerder as ’n plek waarheen jy gaan.

Baie maatskappye en duisende werkers moes blitsvinnig aanpas by die“nuwe normaal”. Toe was dit tydelik, maar dit lyk al hoe meer of werk van die huis af (WFH: work from home) vir baie ’n permanente instelling gaan word, veral met Covid-19 wat net nie wil wyk nie.

In ’n studie voorspel Suid-Afrikaanse besighede minstens 33% van hul personeel gaan oor drie jaar steeds van die huis af werk. Hoewel meer werkers al terugkeer kantoor toe, het meer as die helfte in Augustus verlede jaar van die huis af gewerk. Altesaam 79% Suid-Afrikaners het verlede jaar van die huis af gewerk teenoor slegs 26% voor lockdown. Meer as 70% van organisasies het nou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related