Kuier

5 DAE OP KANTOOR

Dit was “die nuwe normaal” vir talle mense om voltyds van die huis af te werk toe die Covid19-pandemie in Maart 2020 hier uitgebreek het. Toe die pandemiesyfers begin daal, het baie ‘n paar dae per week terug kantoor toe begin keer. Maar nou soek talle werkgewers hul werkers weer vyf dae per week onder een dak.

Vir baie werkende Suid-Afrikaners is dít byna ondenkbaar. Verbeel jou ‘n lewe waar jy weer elke werkdag douvoordag moet opstaan, kopkrap oor wat jy gaan aantrek, die kinders regkry en aflaai by die skool; dan ure in verkeer sit om jou agt ure op kantoor te werk voor jy wéér in verkeer sit, en wanneer die son water trek, doodmoeg by die huis kom en weer jou kinders sien…

Hoewel daar dié is wat uitsien na die samesyn op kantoor, laat die gedagte aan ‘n voltydse kantoorlewe ander koud. Minder as een uit tien mense sien kans hiervoor,deur Ipsos, ‘n globale marknavorsingsmaatskappy. Die navorsing, wat in 95 lande gedoen is, wys 68% van werkende mense hou van ‘n hibriede stelsel waar jy net ‘n paar dae per week inkom, terwyl byna ‘n kwart van hulle verkies om eerder voltyds tuis te werk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related