SARIE

’N GIDS VIR DIE ‘NUWE KANTOOR’

Toe die grendeltyd weens die Covid-19-pandemie in Maart 2020 ook in Suid-Afrika ingestel is, was sy produktiewer as ooit in haar ateljee-woonstel in Tamboerskloof. “Ons werk is ingrypend beïnvloed deur die inperkingsregulasies en ons as span moes daardie eerste paar maande met soveel oplossings vorendag kom. Tuis werk het baie tyd gespaar omdat ons nét op werk kon fokus.” Daar was nie sprake van sosiaal verkeer nie en sy hoef nooit te verduidelik het hoekom sy nie saam met vriende kon uitgaan nie.

Aan die woord is die millenniër Carmen Botma, ’n projekbestuurder van Kaapstad.

Maar Kerry Nash, veertigplusser-produksiebestuurder van Media24 se tydskrifafdeling, het weer die kreatiewe energie van die werkplek en daaglikse interaksie met kollegas gemis. Sy lewe het skielik gekrimp.

Werk van die huis af het sy voor- en nadele, ja, én kan uit verskillende oogpunte beskou word.

’n Peiling vroeër vanjaar, en ’n verdere . Uit die peiling, waaraan 2 000 beroepsmense deelgeneem het, blyk dit en by die huis. (Netwerk24, 12 Februarie 2021) Maar die “nuwe kantoor” gaan waarskynlik nog lank deel van ons lewe wees. Ons sal moet leer om dit te bestuur.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Skoen Prag
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf ■
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related