Kuier

Liefde BLOMHIER

Toe Jarrad Ricketts (33), bekende Kaapse kunstenaar en weldoener, in Oktober verlede jaar aankondig hy en sy bestuurder en beste vriendin, Kim Wentzel (34), het getrou, was sosiale media in rep en roer.

Die paartjie is daarvan beskuldig dat hul huwelik net ’n publicity stunt was en selfs Jarrad se seksualiteit is bevraagteken.

Volgens hulle is dit egter onvermydelik om onder public scrutiny deur te loop wanneer jy ’n openbare figuur is en vir hulle was die belangrikste om mekaar te ondersteun en die saak te benader met die filosofie van“mind over matter”.

Hulle leef ingevolge 1 Korintiërs 13, ’n Bybelteks sinoniem met die liefde:“Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related