Huisgenoot

LIEFDE ONBEPERK

DIE coronaviruskrisis, met al die onsekerheid wat dit wêreldwyd meegebring het, was ook maak of breek vir verhoudings. Terwyl die liefde tussen sommige paartjies nog meer geblom het, het die krake in ander se verhoudings ál duideliker geblyk.

Geen wonder die egskeidingsyfer het skielik die hoogte ingeskiet nie.

Tog was daar pare wat tydens die inperking meer gehaltetyd as ooit tevore saam kon deurbring of nog hegter daardeur saamgesnoer is. En ander wat selfs in dié tyd van onsekerheid liefde gevind of ’n nuwe maat werklik leer ken het.

Huisgenoot het met ’n paar bekende pare gepraat wie se liefde sterk staan ondanks die storms wat ons in die afgelope maande moes trotseer.

Hier vertel hulle hoe hulle die liefde en hul maat opnuut leer waardeer het, van die nuwe perspektief wat hulle op verhoudings gekry het, en van die liefdeslesse hulle tydens die pandemie geleer het.

NEELS VAN JAARSVELD & FLORINDA HEARN

Dis danksy sy pasmaat, Florinda Hearn (26), wat hy vroeër vanjaar in die kykNETmaatsoekreeks ontmoet het, dat hy weer in die liefde glo, sê die akteur Neels van Jaarsveld

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related