GOD SE LIEFDE IS GROOT
Jan 29, 2021
2 minutes
DEUR PAST. RODNEY MITCHELL
Liefde is ’n universele onderwerp waaroor daar baie geskryf en gepraat word. Geen wonder dat ons strewe daarna om liefde te probeer verstaan nie.
WAT IS LIEFDE?
Die woordeboek beskryf liefde as ’n gevoel van sterk aangetrokkenheid teenoor iemand of ’n saak. Maar liefde as ’n woord beskryf ’n emosie met baie verskillende grade van intensiteit. ’n Mens kan maklik ’n lus/begeerte/hartstog met liefde
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days