Kuier

HÝ KIES KALMTE

Van die oomblik wat sy oë soggens douvoordag oopgaan tot wanneer dit laataand sluit, is dit Covid, Covid en nogmaals Covid. Maar anders as die res van ons wat kan ophou nuus lees of luister as ons genoeg gehad het van die dodelike virus, bestaan daardie opsie nie vir dr. Keith Cloete (56) van Kaapstad nie.

Hy is nie net nóg ’n vegter op die front line in die stryd teen die virus nie. In die Wes-Kaap is hy aan die stuur en die man wat die lyn moet handhaaf en moet sorg dat die provinsie deur dié donker nag kom.

Dít beteken dis sy werk om al die besluite te neem oor hoe die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement die pandemie moet hanteer, van PPE (personal protective equipment) tot hoe om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related