Rapport

Epidemie-veteraan sê donker tye kom

Sedert Maart navigeer prof. Glenda Gray haar dae en nagte deur Zoom-vergaderings en WhatsApp-groepe oor tydsones heen terwyl sy en ander wetenskaplikes na antivirale medikasie en ’n entstof vir hierdie vreemde virus soek.

“Ja. Sedert Maart is die lewe totaal mal. Heeltyd dink jy wetenskap.”

As president en uitvoerende hoof van die Mediese Navorsingsraad (MNR) en oorwerkte subkomiteevoorsitter van die ministeriële raadgewende komitee (MAK) oorleef sy met ontelbare bekers koffie.

En Bob Dylan, Quentin Tarantinoflieks en om onkruid uit haar tuin te trek. Maar veral oor die vuur in haar om Suid-Afrika aan die anderkant van die pandemie – “waarvan ons nog maar net die begin gesien het” – te kry.

Dis Glenda Gray se vaarwater. Sy is ’n epidemie-veteraan.

Twee weke terug het sy haarself in ’n onderhoud beskryf as ’n moeilikheidmaker, verwysende na haar deurbrake destyds by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal. Sy kon die MIV-oordrag van ma na kind radikaal verminder. Saam met prof. Salim

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport2 min read
‘Ek Werk Eerder By Die Huis En Kietsie’
Meer as een uit elke vyf mense sal eerder tuis saam met hul troeteldiere werk as op kantoor saam met hul kollegas. ’n Dier is iets waarop ’n mens jou liefde kan uitstort, sê Juliana Coetzer, psigoterapeut en skrywer, oor die rol wat diere in veral di
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related