Kuier

OP DIE FRONT LINES

Hospitaalpersoneel met wie Kuier in die Kaap gesels het, is doodbang oor wat hulle ervaar in die hospitale waar hulle werk en hulle is bitter beangs oor die peak wat nog voorlê.

Almal het onder skuilname gepraat omdat hulle bang is vir viktimisasie of dat hulle hul werk kan verloor. Maar hulle kon nie langer stilbly oor die kommer wat soos’n berg op hul skouers rus nie. Hul kommer spreek grotendendeels uit hoe dinge hanteer word wanneer’n personeellid positief toets, sowel as die genoegsame beskikbaarheid van PPE’s (beskermende drag).

Die situasie in hospitale is so benard dat van hulle vertel die onus rus deesdae op die dokter aan diens se skouers om te besluit wie moet’n ventilator en wie nie. Dr. Bandile Masuku, Gauteng se LUR vir gesondheid, het hieroor aan News24 gesê: “Dit is’n etiese vraag met baie vooropgestelde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Laat Jou Kurwes Pop
Die monochrome trend – waar jy een kleur van kop tot tone dra – gaan nêrens. Dis boonop ’n lekker manier om jou figuur te beklemtoon, want dit skep ’n lang, lenige lyn van bo tot onder wat kurwes vlei. As jy ’n uurglasfiguur het, kies silhoeëtte wat
Kuier1 min read
Fotoblokraai
OPLOSSING VERSKYN IN DIE UITGAWE VAN 20 JUNIE 2024. SOEK VIR “ARENDSVLEI-FOTOBLOKRAAI”. OPGESTEL DEUR: THOMAS MINNAAR FOTO'S: KYKNET EN KIE EN DALE FOURIE ■

Related