Rapport

Nou verpleeg siekes mekaar

In tonele wat herinner aan ’n distopiese toekomsriller is 30 siek verpleegsters en gesondheidswerkers genoop om in die buitegeboue van ’n hospitaal op die Oos-Kaapse platteland te plak terwyl hulle mekaar verpleeg.

Almal van hulle het Covid-19.

Die hospitaal self, die Wilhelm Stahlhospitaal in Middelburg, is vroeër die week gesluit nadat die laaste pasiënte – ma’s met pasgebore babas – huis toe gestuur is. Desnieteenstaande hou die Oos-Kaapse department van gesondheid vol dat die hospitaal oop is en dat daar geen probleme is nie.

Die haglike omstandighede in Middelburg is maar net een van talle gesondheidsramptonele waarop die afgelope week in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band