Gauteng se beddens raak op
Jul 05, 2020
3 minutes
FOTO: SHARON SERETLO
In sommige hospitale in Johannesburg wag siek Covid-19-pasiënte in die gange vir behandeling omdat daar nie meer beddens beskikbaar is nie.
Só sê dr. Angelique Coetzee, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (Sama).
Hoewel private hospitale volhou dat hulle steeds plek het vir Covid-19-positiewe én ander pasiënte, sê Coetzee baie van die private hospitale is amper vol.
‘Hulle stel g’n inligting bekend.’
“Ons verwag dat pasiënte na openbare hospitale gestuur sal moet word, wat ook reeds vol is. Ons het altyd gedink as openbare hospitale vol is,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days