Rapport

Dokters moet kies wie leef

Die hele gesondheidstelsel beleef nou ’n krisis.

Hospitale in Gauteng steier weens ’n “massiewe toename” in Covid-19-gevalle en gesondheidswerkers waarsku dat daar binne die volgende week reeds ’n akute tekort aan beddens kan wees wat toegerus is om hoëdruksuurstof aan die siekste pasiënte te voorsien.

Dokters, verpleegsters en paramedici sê aan Rapport hulle moet reeds “kies” wie se lewe om te red en daar heers groot verwarring oor waar bed-dens beskikbaar is.

Teen gister het Gauteng 57 995 aktiewe Covid-19-gevalle gehad, waaronder 1 000 gesondheidswerkers wat die afgelope week positief getoets is. Nuwe gevalle verdubbel elke tien dae.

Die altesame 87 033 Covid-19-gevalle wat sedert Maartmaand in Gauteng aangeteken is – insluitende 29 038 mense wat reeds van die virus herstel het – is ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band