Huisgenoot

Die Boekklub

WELKOM TERUG OP MERWEVILLE

Kykers het lang trane gehuil toe Armand Aucamp se geliefde karakter Tom Niemand en die inwoners van die Karoodorp Merweville in die dramareeks Die boekklub drie jaar gelede gegroet het. Nou kom die groot bederf – die derde seisoen van dié gewilde kykNET-reeks is eersdaags op die kassie.

“Die aanvanklike plan was om direk ná die tweede seisoen ’n derde seisoen in Pretoria te laat afspeel, maar eindelik is Merweville so onlosmaaklik deel van die storie dat dit nie uitgewerk het nie,” vertel die skrywer en vervaardiger, Louis Pretorius. “Begin verlede jaar het die idee in ons kop gevorm om dit weer terug te vat Merweville toe, maar hoe gemaak om Tom weer daar te kry en te laat bly? Toe kyk ons na

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related