Huisgenoot

Die soeke na Amelia

IN 1946 was Hofmeyr ’n baie klein dorpie met ’n groot, stowwerige dorpsplein. Aan die kant van die plein was ’n enkele boorgat met ’n windpomp, ’n krip en drie peperbome. Die enkele windpomp en krip was die alleenvoorsiener van die dorp vir drink- en badwater.

Ons kinders moes elke dag met emmers uit die krip gaan water skep. By die huis is die water deur ’n doek gegooi om die paddavissies te verwyder. Badwater is op ’n Aga-stoof gemaak en ons moes in ’n sinkbad bad. My pa was die totale polisiemag op die dorp. Hy was ook die sipier van die tronk.

Die groot ou huis waarin ons gebly het, was die polisiekantoor en tronk. Die agterdeur van die huis het in die tronkvierkant oopgemaak. Daar was heelwat selle waarin skuldiges aangehou is, meestal vir dronkenskap en veediefstal.

My ma het gereeld vir gemaak. Dit is ’n mengsel van gebreekte mielies en boontjies wat baie gewild was. Tot vandag toe maak ek gereeld vir ons van die “tronkkos”! Ons is versot daarop.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related