Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 NUWE AANBIEDER VAN ‘BOER SOEK ’N VROU’

Die voormalige Mej. SA-finalis Marciel Hopkins is die program se nuwe aanbieder. En dit val baie lesers by dat sy die eerste donkerkop in dié rol sal wees

Gaan kyk na haar bekendstellings-video. Sy is mooi en het ’n oulike persoonlikheid. Ek het dadelik van haar gehou. Geniet die reis saam met die boere.

MAGDA

Is die program nou regtig besig om teen blonde mense te diskrimineer? Die vervaardigers moet pasop dat die blondines hulle hof toe sleep.

CHANTAL

Almal het nou iets te sê. Sy’s onbekend, maar wat daarvan? Solank sy dit goed aanbied, gee ek nie om of sy blond is of nie. Ek wens haar net die beste toe.

LEON

Dis gaaf dat die vervaardigers die net wyer gegooi het. Dis ’n totaal nuwe persoonlikheid en gesig. ’n Mens raak moeg daarvan om dieselfde gesigte te sien.

MADELAINE

2 Weens ’n rare

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot1 min read
Tv-gids
SATERDAG E.TV 20:00 ’n Onhandige spioen keer terug om die Chinese premier teen ’n sluipmoordenaar te beskerm. Met Rowan Atkinson. MAANDAG SABC3 19:30 Deelnemers ding teen mekaar mee deur raaisels op te los en geld te wen. Aangebied deur Rorisang Than
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN QUEILLERIE PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 544 KOMPETISIEVRAAG Watter soort vis is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokr

Related