Huisgenoot

TYD VIR VLERKE SPREI

DINK aan Amazon, en jy dink aan Jeff Bezos.

Hy’s immers die stigter van dié e-handelreus wat hom een van die rykste en invloedrykste mense ter wêreld gemaak het.

Maar net omdat iets goed gewerk het, beteken dit nie dit sal nooit verander nie, en nou tree Jeff uit sy toppos om ander drome na te streef – soos om die buiteruim te verken.

As daardie droom van hom waar word, sal sy ruimtereisonderneming, Blue Origin, nog eendag “miljoene mense in die ruimte laat woon en werk”, sê hy.

En as ’n ou so vasbeslote – en skatryk – soos hy aan sy groot idee begin woeker, word dit dalk net ’n werklikheid… Dit sal immers nie die eerste keer wees dat hy ’n saadjie plant en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe