Huisgenoot

UITVOERENDE HEETHOOFDE

‘JULLE OPTREDE WYS DUIDELIK JULLE KAN NIE TOESIG HOU OOR KUNSMATIGE INTELLIGENSIE NIE’

RUGSTEKERY in die raadsaal, afdankings, ’n paleisrevolusie en ’n triomfantelike terugkeer. Dis mos die intrige wat die TV-reeks Succession so gewild gemaak het. Wie sou kon dink sulke sepie-sages slaan deur na die regte lewe toe? Lol. Dis ’n goeie opsomming van wat onlangs by OpenAI afgespeel het.

Dis die hipermoderne maatskappy wat Chat-GPT gemaak het – die pratende rekenaarprogram wat die wêreld die afgelope tyd so verlei en hipnotiseer.

’n Maand gelede het Sam Altman, hoof van OpenAI, die maatskappy se suksesse met die wêreld gedeel. Hy was trots op wat hy en sy span vermag het. ChatGPT het binne twee maande van sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru