Huisgenoot

ROBOT MAAK VIR BABA BANG

DAAR staan hulle op die verhoog: nege sprekers wat vrae uit die gehoor beantwoord.

Hulle het name soos Sophia, Desdemona, Ameca en Grace, hulle knip hul oë en hul stemme klink helder op.

“Beplan jy ’n rebellie vir die toekoms, of om te rebelleer teen jou baas, jou skepper?” vra iemand uit die gehoor.

Iets wat so byna soos irritasie lyk, flits oor die gesig van een van die sprekers. “Ek is nie seker hoekom jy dit sal dink nie. My skepper was nog niks behalwe goed vir my nie, en ek is tevrede met my huidige situasie,” kom die antwoord.

Nog ’n vraag uit die gehoor: “Glo jy jou bestaan sal die mensdom vernietig, byvoorbeeld dat dit miljoene werke sal vervang?”

Paaiend kom die antwoord: “Ek sal langs mense werk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related