Huisgenoot

Maak werk daarvan

WERKSOEK kan moeilik en stresvol wees – selfs wanneer dit goed gaan met die ekonomie, wat tans beslis nie die geval is nie.

Die coronaviruspandemie en die inperking het die ekonomie op sy knieë gedwing en dit het gelei tot ernstige werkverliese met maatskappye wat óf sink óf hul begrotings besnoei om te probeer oorleef.

Dis nou uitdagender as ooit tevore om werk te soek.

Dalk wonder jy of dit enigsins die moeite werd is om aansoek te doen te midde van die swartgalligheid wat heers. Maar moenie moed verloor nie, sê Simon Royston, besturende direkteur by The Recruitment Lab.

Die belangrikste ding is om geduldig te wees,” sê Simon. “Die huidige inperking beteken tydlyne vir werksoekers is onbepaald. Wat voorheen dalk twee weke van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related